Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 7 November 2024

Spektrum 7 November 2024

Published 1 year, 7 months ago
Description
Advokaat Dali Mpofu sluit aan by 'n reeks voormalige EFF-lede wat nou 'n nuwe politieke tuiste het. Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat deklassifiseer sy geheime verslag oor die beweerde aandeel van top-polisielede in die sluipmoord op die teenbende-speurder, Charl Kinnear. Die wenners van die Earthsot-pryse is by 'n glansgeleentheid in Kaapstad bekendgemaak. Een-miljard rand se opgradering van die Mosselbaai se hawe in die Tuinroete om sy handels- en toerismefunksie te vergroot. Die Suid-Afrikaanse mans krieketspan wil vergoed vir sy onlangse rits nederlae, wanneer hulle Indië môre in Durban pak.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us