Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 24 Julie 2024
Die veroordeelde moordernaar en reeksverkragter, Thabo Bester, beweer sy regte word geskend ná die ontrekking van nóg een van sy 'n regsverteenwoordi…
1 year, 11 months ago
Spektrum 23 Julie 2024
Die President berispe opposisiepartye oor beledigende uitlatings tydens die onlangse parlementêre debat oor sy staatsrede. Die ANC se tugverhoor teen…
1 year, 11 months ago
Spektrum 22 Julie 2024
President Ramaphosa lewer repliek op die debat oor sy openingsrede. Missing Children South Africa spreek kommer uit oor 'n skerp toename in mense wat…
1 year, 11 months ago
Spektrum 19 Julie 2024
Rekenaarprobleme ontwrig vlugte, treindienste en banke wêreldwyd. Politieke partye lewer repliek op die president se staatsrede. Reaksie op die onver…
1 year, 11 months ago
Spektrum 18 Julie 2024
Gauteng se onderwysdepartement vra ouers om onvolledige aansoeke vir plasing in skole te voltooi. Die strate om die Kaapstad Stadsaal is in rep en ro…
1 year, 11 months ago
Spektrum 17 Julie 2024
Politieke partye deel hulle verwagtinge op die vooraand van die opening van die 7de Parlement. Eindelose probleme met die Nasionale Studentehulpskema…
1 year, 11 months ago
Spektrum 16 Julie 2024
'n Ekonoom lig sy mening oor Donderdag se besluit oor rentekoerse. Ons het die jongste nuus oor stormskade in die Wes-Kaap, en voorspellings van nóg …
1 year, 11 months ago
Spektrum 15 Julie 2024
Suid-Afrika se regverdige oorgang na groen energie is in die kollig by 'n simposium van die presidensiële klimaatskommissie. Interkaap wen nóg 'n hof…
1 year, 11 months ago
Spektrum 12 Julie 2024
Swaar reën rig groot skade aan in Citrusdal, Kaapstad en die Drakenstein-omgewing. Daar is toenemende druk op Joe Biden om aan Amerika se presidentsv…
1 year, 11 months ago
Spektrum 11 Julie 2024
ANC-lede sê die aanstelling van opposisie-partylede as voorsitters van parlementêre komitees gee uitdrukking aan die betekenis van 'n Regering van Na…
1 year, 11 months ago