Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 28 November 2024
Published 1 year, 6 months ago
Description
Die publisering van vanjaar se matriekeksamen-uitslae móét ingevolge 'n hofbevel in die media gepubliseer word. 'n Meksikaanse burger is polisieaanhouding nadat wetstoepassers toesak op 'n dewlmlaboratorium in Pretoria. Inwoners van verskeie gemeenskappe beskuldig Johannesburg Water van gebrekkige kommunikasie te midde van die metro se verdiepende waterprobleme. Betogings breek opnuut uit in Mosambiek. Onsekerheid oor hoe die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump, se buitelandse beleid Afrika sal raak.