Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 11 Oktober 2024
Die DA gee sy blik op die eerste honderd dae van die regering van nasionale eenheid. Daar is 'n nuwe tendens van eggenote of gewese mans wat hulle vr…
1 year, 10 months ago
Spektrum 10 Oktober 2024
Tswane se nuwe burgemeester sê sy is gereed om wanbetalers in die metro vas te vat. Kollegas bring hulde aan oud-regter, Willem Heath wat gister in d…
1 year, 10 months ago
Spektrum 9 Oktober 2024
Kerklui en vriende bring hulde aan die ontslape stigter van die Rhema-kerk, pastoor Ray McCauley, wat in Johannesburg gesterf het. Die Tshwane Metro …
1 year, 10 months ago
Spektrum 8 Oktober 2024
In lig van die SAUK se geldprobleme, stem Sentech in om vir minstens twee maande nié die sein van die uitsaaier te sny nie. Hernieude druk dat spaza-…
1 year, 10 months ago
Spektrum 7 Oktober 2024
Israel herdenk Hamas se aanval op dié land, 'n jaar gelede. Die Regterlike Dienskommissie begin om onderhoude te voer om vakante poste in die howe te…
1 year, 10 months ago
Spektrum 4 Oktober 2024
Praktiese wenke om voor te berei vir klimaatsveranderingrampe. Ons vind meer uit wat koolstofekwestrasie vir die landbousektor beteken. Die Verenigde…
1 year, 10 months ago
Spektrum 3 Oktober 2024
Afriforum vra verskeie politieke partye om hulle van die Regering van Nasionale Eenheid te onttrek, sou sekere klousules in die BELA-wet onveranderd …
1 year, 10 months ago
Spektrum 2 Oktober 2024
Die polisie neem een persoon in vir ondervraging in verband met die massamoord in Lusikisiki. Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad hou 'n noodverg…
1 year, 10 months ago
Spektrum 1 Oktober 2024
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie eis 'n verduideliking van die MK-party oor bewerings van verkiesingsknoeiery. Dit is mobiliteitsmaand, en die W…
1 year, 11 months ago
Spektrum 30 September 2024
Die minister van polisie, Senzo Mchunu onderneem om die polisiemag in die Oos-Kaap te versterk ná Vrydag se massaskietery in Lusikisiki. Israel loods…
1 year, 11 months ago