Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 17 Desember 2024

Spektrum 17 Desember 2024

Published 1 year, 6 months ago
Description
President Cyril Ramaphosa herbevestig die regering se voorneme om Khoi-, Nama- en San-tale deel te maak van die skolekurrikulum. Landbou-organisasies reageer op die president se Versoeningsdag-toespraak. Nóg organisasies vra vir 'n verlenging van die registrasieproses vir informele handelaars. Rolprentmakers is hoopvol dat Suid-Afrika se inskrywing vir beste internasionale rolprent die gesogte Oscars-kortlys sal haal. Gevorderde tegnologie word ingespan om misdaad by grensposte soos Lebombo en Beitbrug te bekamp.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us