Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 8 November 2024
Spektrum 8 November 2024

Die kragtoevoer na Johannesburg kan onderbreek word. Ons praat met 'n kenner oor die plofbare situasie in Mosambiek. goeie reën word die naweek oor g…

1 year, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 7 November 2024
Spektrum 7 November 2024

Advokaat Dali Mpofu sluit aan by 'n reeks voormalige EFF-lede wat nou 'n nuwe politieke tuiste het. Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat dek…

1 year, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 6 November 2024
Spektrum 6 November 2024

Die Lemombo-grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek bly tot verdere kennisgewing gesluit. Donald Trump van die Republikeine wen die Amerikaanse preside…

1 year, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 5 November 2024
Spektrum 5 November 2024

Die Parlement gaan binnekort 'n strenger oog oor die Presidensie hou, danksy 'n nuwe komitee. Die eerste kruisies in die VSA se algemene verkiesing w…

1 year, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 4 November 2024
Spektrum 4 November 2024

Meer as 50 onwettige myners verskyn vandag in die hof in Stilfontein. Die polisie sê 'n span kundiges gaan bewerings oor besmette kositems, wat by sp…

1 year, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 1 November 2024
Spektrum 1 November 2024

Ons praat met 'n kenner oor die aanklagte wat teen oudminister Kodwa laat vaar is. Oproepe dat die brandseisoen verleng word. Suid-Afrika se duurste …

1 year, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 31 Oktober 2024
Spektrum 31 Oktober 2024

Huldeblyke stroom in na die dood van die bekroonde rolprentmaker, Danie Odendaal. Daar is uiteenlopende reaksie op die mediumtermyn-begrotingsrede va…

1 year, 10 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 30 Oktober 2024
Spektrum 30 Oktober 2024

Die land se oë is op die Minister van Finansies se mediumtermynbegroting wat vandag in die Parlement gelewer word. ‘n Geregtelike doodsondersoek na d…

1 year, 10 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 29 Oktober 2024
Spektrum 29 Oktober 2024

Die ANC se nuwe lidmaatskapstelsel sal voornemende partylede aan strenger verifikasieprosesse onderwerp. Die Departement van Korrektiewe Dienste onde…

1 year, 10 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 28 Oktober 2024
Spektrum 28 Oktober 2024

Die ANC blyk verdeeld te wees oor die kwessie van nasionale gesondheidsversekering. Ons vind meer uit oor 'n ooreenkoms wat glo visumvrye toegang aan…

1 year, 10 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us