Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 25 November 2024
Meer as tien buitelandse burgers is in hegtenis geneem waar reddingsoperasies op Stilfontein in Noordwes voortduur. Meer oor 'n COP29 klimaatsberaad-…
1 year, 9 months ago
Spektrum 22 November 2024
‘n Politieke ontleder praat oor die gevolge van die Internasionale Strafhof se lasbrief teen die Israelse Eerste Minister. Sondag is D-dag vir huisho…
1 year, 9 months ago
Spektrum 21 November 2024
Die regering sê hy oorweeg steeds die moontlikheid om voorvalle van voedselverwante siektes landwyd as 'n nasionale ramp te veklaar. Intussen sterf n…
1 year, 9 months ago
Spektrum 20 November 2024
Gemoedere loop hoog nadat 'n 14-jarige tiener gisteroggend in Ravensmead op die Kaapse Vlakte doodgeskiet is. Die inflasiekoers daal tot 2,8%. Die pa…
1 year, 9 months ago
Spektrum 19 November 2024
Drie tieners sterf op die Kaapse Vlakte in bendeverwante skietvoorvalle. Nege jong kinders word in Mosselbaai in die hospitaal behandel in verband me…
1 year, 9 months ago
Spektrum 18 November 2024
Openbare sittings oor 'n voorgestelde kragtariefverhoging begin in Kaapstad. Gemengde reaksie op president Ramaphosa se aankondiging dat alle spazawi…
1 year, 9 months ago
Spektrum 15 November 2024
Jou Mosambiek-vakansie - moet jy bly of kan jy ry? Hoe maklik sal dit vir Donald Trump wees om sy kabinetsbenoemings deur die senaat goedgekeur te kr…
1 year, 9 months ago
Spektrum 14 November 2024
Die Minister in die Presidensie se uitlatings oor die "uitrook" van onwettige mynwerkers lok gemengde reaksie uit. Die situasie by die Lebombo-grensp…
1 year, 9 months ago
Spektrum 13 November 2024
Die Departement van Basiese Onderwys sê meer as R200 miljoen is bestee aan die druk van matriekvraestelle. Honderde onwettige mynwerkers is steeds on…
1 year, 9 months ago
Spektrum 12 November 2024
Die Minister van Water en Sanitasie sê waterskaarsheid in Suid-Afrika is ’n realiteit. Johannesburg-metro stem in om sy uitstaande Eskom-rekening van…
1 year, 9 months ago