Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 6 Desember 2024
Spektrum 6 Desember 2024

Die jongste oor die SAL-staking. 'n Ekonoom verduidelik wat die belasting op koolstofdioksied-uitlatings vir ons inhou. Die Proteas is stewig in die …

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 5 Desember 2024
Spektrum 5 Desember 2024

Teenkanting teen 'n salarisverhoging vir die president. Die politieke krisis in Frankryk verdiep. Die jongste Afrimat konstruksie-indeks toon daar is…

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 4 Desember 2024
Spektrum 4 Desember 2024

President Cyril Ramaphosa skommel sy kabinet. Met die taxi-staking in KwaZulu-Natal in sy vyfde dag, sê die LUR vir Vervoer, Siboniso Duma, dat die p…

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 3 Desember 2024
Spektrum 3 Desember 2024

Die ANC sê hy moet harde besluite neem oor die lot van sy leierskapstrukture in Gauteng en KwaZulu-Natal. 'n Nuwe verordening word in die Tshwane-met…

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 2 Desember 2024
Spektrum 2 Desember 2024

Die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party besluit om onafhanklik te staan vir die 2026 munisipale verkiesing. Ons praat met 'n ontleder oor wat dit vir di…

1 year, 8 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 29 November 2024
Spektrum 29 November 2024

'n Verduideliking van wat gister se BELA-ooreenkoms behels. 'n Optog na die Uniegebou as deel van die 16 dae-veldtog teen geslagsgeweld. Kommer oor d…

1 year, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 28 November 2024
Spektrum 28 November 2024

Die publisering van vanjaar se matriekeksamen-uitslae móét ingevolge 'n hofbevel in die media gepubliseer word. 'n Meksikaanse burger is polisieaanho…

1 year, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 27 November 2024
Spektrum 27 November 2024

Misdaadgesteisterde gemeenskappe in Gauteng sê die jongste misdaadstatistiek weerspieël nié die werklikheid nie. Kommer oor die toename in seksuele m…

1 year, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 26 November 2024
Spektrum 26 November 2024

Die Konstitutionele Hof hoor vandag die EFF se hofaansoek aan oor die Phala Phala-saak. Die Parlement se Staande Komitee oor Finansies eis antwoorde …

1 year, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 25 November 2024
Spektrum 25 November 2024

Meer as tien buitelandse burgers is in hegtenis geneem waar reddingsoperasies op Stilfontein in Noordwes voortduur. Meer oor 'n COP29 klimaatsberaad-…

1 year, 9 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us