Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 27 Februarie 2025

Spektrum 27 Februarie 2025

Published 1 year, 3 months ago
Description
Die Onderwys-lekgotla skop af aan die Gautengse Oos-Rand te midde van 'n verdoemende verslag oor leerders se gebrekkige leesvermoë. Die Pluimveebedryf waarsku dat 'n voëlgriep-uitbreking rampspoedige gevolge vir die sektor kan hê. 'n Veldtog van burgerlike organisasies vra die regering om hongersnood in Suid-Afrika tot 'n nasionale noodtoestand verklaar. Die polisie-diens se K9-eenheid het 'n tekort aan snuffelhonde. Leiers van die Rastafariër-gemeenskap nader die Mensregtekommissie oor die voortdurende stryd met owerhede, wat die kweek en gebruik van dagga betref.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us