Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 19 Februarie 2025
Published 1 year, 4 months ago
Description
Jong werkloses sê ekonomiese bestendigheid hang in die weegskaal weens die ernstige gebrek aan geleenthede in Suid-Afrika. Die minister van landbou, John Steenhuisen, sê Sakeliga se beskuldiging dat hy 'n "rasfonds" vir die landbousektor op die been gebring het, is vals. Die spertyd vir SASSA-begunstigdes om hulle kaarte te vervang, word verleng.