Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 17 Januarie 2025
Die moontlike sluiting van die polisie se nasionale inspektoraat laat baie vrae ontstaan. Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, word gevra om dring…
1 year, 7 months ago
Spektrum 16 Januarie 2025
Ons kry die jongste nuus uit Stilfontein in Noordwes, nadat die reddingsoperasie van onwettige mynwerkers vanoggend voltooi is. Angstige ouers in Gau…
1 year, 7 months ago
Spektrum 15 Januarie 2025
Die lyke van minstens 60 onwettige mynwerkers is die afgelope twee dae by 'n mynskag in Stilfontein na die oppervlak gebring. Die Sentrale Energiefon…
1 year, 7 months ago
Spektrum 14 Januarie 2025
Politieke partye en ander belanghebbendes in die onderwys reageer op die matriekuitslae van 2024. Dit is dag twee van reddingsoperasies by die Stilfo…
1 year, 7 months ago
Spektrum 13 Januarie 2025
Terwyl die land asem ophou vir die uitslae van die matriekklas van 2024, heers daar groot ontevredenheid oor bewerings dat die uitslae vooraf te koop…
1 year, 7 months ago
Spektrum 10 Januarie 2025
Vyf beskuldigdes, wat die kleinkind van voormalige president Nelson Mandela insluit, verskyn in die Johannesburgse landdroshof in verband met ’n voer…
1 year, 7 months ago
Spektrum 9 Januarie 2025
Twee EFF-parlementslede, waaronder dr. Mbuyiseni Ndlozi, bedank. President Cyril Ramaphosa skop vas en sê alle prosesse is gevolg toe Jacob Zuma se p…
1 year, 7 months ago
Spektrum 8 Januarie 2025
Oudpresident Jacob Zuma stel 'n ultimatum aan die ANC oor sy lidmaatskap van dié party. Stille samesprekings word gevoer oor die moontlike samesmelti…
1 year, 7 months ago
Spektrum 7 Januarie 2025
'n Hofsaak bepaal vandag of die 2024-matriekuitslae aanstaande week in koerante gepubliseer mag word of nie. NUMSA soek antwoorde van die regering oo…
1 year, 7 months ago
Spektrum 6 Januarie 2025
Vyf-en-veertig mense is beseer in 'n botsing op die N3 in KwaZulu-Natal te midde van voorspellings van erge reën en stormweer in die provinsie. Die l…
1 year, 7 months ago