Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 30 Januarie 2025
Die MK-Party in Kwazulu-Natal staan bankvas agter die voormalige president, Jacob Zuma, se dogter wat vandag in die landdroshof in Durban verskyn. Di…
1 year, 7 months ago
Spektrum 29 Januarie 2025
Die Regering van Nasionale Eenheid se tweedaagse kabinetslekgotla begin vandag. Belanghebbendes in die onderwys vra dat die Noord-Kaapse onderwysdepa…
1 year, 7 months ago
Spektrum 28 Januarie 2025
Eskom wil strenger beheer afdwing op sonkragstelsels wat aan die nasionale kragnetwerk gekoppel is. Die ANC en die VF Plus stem ten gunste van 'n wan…
1 year, 7 months ago
Spektrum 27 Januarie 2025
Die MK Party voer aan die SAUK kies kant wanneer die uitsaaier na die Regering van Nasionale Eenheid verwys. Ons bring jou die jongste uit daardie ho…
1 year, 7 months ago
Spektrum 24 Januarie 2025
Wye reaksie op die nuwe onteieningswet wat deur President Cyril Ramaphosa bekragtig is. Die Wes-Kaapse onderwysdepartement reageer op die skietdood v…
1 year, 7 months ago
Spektrum 23 Januarie 2025
Build One South Africa se petisie om die minimumslaagsyfer van 30% af te skaf, kry momentum. Ouers van leerlinge met spesiale behoeftes dreig met reg…
1 year, 7 months ago
Spektrum 22 Januarie 2025
Verbruikersinflasie styg vir 'n tweede agtereenvolgende maand, en is nou 3%. Die EFF open 'n strafregtelike klag teen die Minister van Openbare Werke…
1 year, 7 months ago
Spektrum 21 Januarie 2025
President Trump maak talle beloftes tydens sy inhuldiging. Ons praat met 'n ekonoom oor sy uitlatings. 'n Klimatoloog reageer op die VSA se onttrekki…
1 year, 7 months ago
Spektrum 20 Januarie 2025
China se adjunkpresident woon Donald Trump se inhuldiging by nadat Xi Jinping sy uitnodiging van die hand gewys het. Daar was ‘n toename in die feess…
1 year, 7 months ago
Spektrum 17 Januarie 2025
Die moontlike sluiting van die polisie se nasionale inspektoraat laat baie vrae ontstaan. Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, word gevra om dring…
1 year, 7 months ago