Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 3 April 2025

Spektrum 3 April 2025

Published 1 year, 2 months ago
Description
Ons kry reaksie by onder meer die landbou- en sakesektor ná die aanvaarding van die nasionale begroting. Suid-Afrika word swaar getref deur die VSA se sogenaamde bevrydingstariewe. Driehonderd-en-twintig humanitêre werkers van die Verenigde Nasies se Agentskap vir Palestynse Vlugtelinge het reeds in die oorlog in Gasa gesterf. Geslagsgebaseerde geweld en moord op vroue moet tot 'n nasionale ramp verklaar word, sê die ANC Vrouliga. Meer oor die 'n spesiale gedenkmuur vir die onbesonge helde van Suid-Afrika se oorloë.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us