Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 13 Februarie 2025
Die oorskot van die 14 soldate wat in gevegte in die DRK gesterf het, word vandag by die Swartkops Lugmagbasis in Centurion aan familie oorhandig. On…
1 year, 6 months ago
Spektrum 12 Februarie 2025
Ernstige vrae word gevra oor doeltreffendheid van advokaat Shamila Batoyi, die eerste vrou wat aangestel is as die hoof van die Nasionale Vervolgings…
1 year, 6 months ago
Spektrum 11 Februarie 2025
'n Debat oor wie presies die "Afrikaner" is wat nou in Amerika vlugtelingstatus kan kry, oorheers sosialemediagesprekke. Vrystaatse boere gryp op eie…
1 year, 6 months ago
Spektrum 10 Februarie 2025
Die MK-party gaan 'n klag van hoogverraad teen Afriforum indien. 'n Oproep tot kalmte, te midde van 'n heksejag na die oorsprong van president Trump …
1 year, 6 months ago
Spektrum 7 Februarie 2025
Ons praat met 'n ekonoom, 'n landboukenner en 'n politieke ontleder oor die staatsrede. ArcelorMittal Suid-Afrika het die sluiting van sy aanlegte in…
1 year, 6 months ago
Spektrum 6 Februarie 2025
Die ANC en die DA bereik 'n kompromie oor die voortbestaan van private mediese fondse onder die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering. OUTA hoop di…
1 year, 6 months ago
Spektrum 5 Februarie 2025
Die DA verduidelik wat hy van môre se staatsrede verwag. Ons praat ook met 'n politieke ontleder en 'n ekonoom oor die staatsrede. Die Rea Vaya-busdi…
1 year, 6 months ago
Spektrum 4 Februarie 2025
Die miljardêr versekeringsmagnaat en eiendomsontwikkelaar, Douw Steyn, sterf. China stel vergeldende tariewe in teen die VSA. 'n DNS-toets kan dalk h…
1 year, 6 months ago
Spektrum 3 Februarie 2025
Die Amerikaanse president dreig met stappe oor Suid-Afrika se grondonteieningsbeleid. Ons praat hieroor, en die gevolge van die VSA se invoerheffings…
1 year, 6 months ago
Spektrum 31 Januarie 2025
Malaria breek uit in Limpopo. President Trump waarsku dat hy 'n 100% invoertarief sal instel indien BRICS sy eie geldeenheid skep. Kommer oor landbou…
1 year, 7 months ago