Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 27 Februarie 2025
Die Onderwys-lekgotla skop af aan die Gautengse Oos-Rand te midde van 'n verdoemende verslag oor leerders se gebrekkige leesvermoë. Die Pluimveebedry…
1 year, 6 months ago
Spektrum 26 Februarie 2025
’n Geringe, maar kommerwekkende styging in verbruikersinflasie. Kan die ANC sy ondersteunersbasis in Kwazulu-Natal en Gauteng herbou? 'n Bekende in m…
1 year, 6 months ago
Spektrum 25 Januarie 2025
Drie gewonde soldate keer terug na Suid-Afrika uit die Kongo. Die kwessie van regter John Hlophe se deelname aan die Regterlike Dienstekommissie is w…
1 year, 6 months ago
Spektrum 24 Februarie 2025
Die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie en digitale tegnologieë besoek die SAUK se hoofkantoor in Johannesburg. Die IVP betoog teen plan…
1 year, 6 months ago
Spektrum 21 Februarie 2025
Die jongste kwartaallikse misdaadsyfers is bekendgemaak. Studente maak amok op verskeie kampusse. Die jongste oor die brande by Wellington.
1 year, 6 months ago
Spektrum 20 Februarie 2025
Die ministers van finansies en die presidensie is in die sop oor uitlatings oor die kommissaris van die Inkomstediens. Die ANC het sy provinsiale uit…
1 year, 6 months ago
Spektrum 19 Februarie 2025
Jong werkloses sê ekonomiese bestendigheid hang in die weegskaal weens die ernstige gebrek aan geleenthede in Suid-Afrika. Die minister van landbou, …
1 year, 6 months ago
Spektrum 18 Februarie 2025
Die polisie in Gauteng soek na minstens agt verdagtes, wat na bewering betrokke was by die gru-aanranding van klante in 'n nagklub in Pretoria. 'n Ve…
1 year, 6 months ago
Spektrum 17 Februarie 2025
Vakbonde en politieke partye skets hulle verwagtinge vir die 2025-begroting wat Woensdag in die Parlement gelewer word. Die moord op ’n Moslem geeste…
1 year, 6 months ago
Spektrum 14 Februarie 2025
Inwoners van Johannesburg wend hulle tot sosiale media oor die stad se groeiende waterkrisis. Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsgroep pleit dat d…
1 year, 6 months ago