Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 27 Maart 2025
Eskom kry toestemming om 'n vaste bedrag op huishoudings se sonkragstelsels te hef. Die Westdene-dam busramp word vandag, 40 jaar later, herdenk. Die…
1 year, 5 months ago
Spektrum 26 Maart 2025
Eenheid ses van die Kusile-kragstasie is uiteindelik aan die nasionale kragnetwerk gekoppel, maar is die kool die sous werd? Magalies Water sê hy is …
1 year, 5 months ago
Spektrum 25 Maart 2025
Die ANC se voormalige woordvoerder, Pule Mabe, verskyn in die hof op aanklagte van bedrog. Kruisondervraging van die staat se sleutelgetuie in die Jo…
1 year, 5 months ago
Spektrum 24 March 2025
Spanning bou te midde van beweerde grondgrype in Fort Jackson in die Oos-Kaap. Burgerregtegroepe sê die pos van adjunk openbare beskermer moet dringe…
1 year, 5 months ago
Spektrum 21 Maart 2025
Ons praat met 'n kenner oor Suid-Afrika se menseregte-uitdagings. Reaksie op die Reserwebank se onveranderde repokoers. Hoe lyk die toekoms van die I…
1 year, 5 months ago
Spektrum 20 Maart 2025
Vandag is D-dag vir SASSA-begunstigdes om hulle goue kaarte te vervang. Ons praat met SASSA oor probleme landwyd. Ons praat met die Suid-Afrikaanse M…
1 year, 5 months ago
Spektrum 19 Maart 2025
Die kruisondervraging van Lourentia Lombaard duur voort in die saak van die vermiste Joslin Smith. Die DA eis antwoorde by die koalisieregering in Ts…
1 year, 5 months ago
Spektrum 18 Maart 2025
Die Vereniging vir Plaaslike Regering waarsku dat die toename in elektrisiteitspryse sal lei tot al hoe meer onwettige kragverbindings. Die regering …
1 year, 5 months ago
Spektrum 17 Maart 2025
President Cyril Ramaphosa sê hy verwag 'n verslag van Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, wat die land moet verlaat. Die regering …
1 year, 5 months ago
Spektrum 14 Maart 2025
Suid-Afrika se ontrekking uit die DRK skep 'n leemte wat gevul moet word, sê president Cyril Ramaphosa. Die Europese Unie se belegging van R94-mijard…
1 year, 5 months ago