Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 9 Junie 2025
Published 1 year ago
Description
Wye reaksie op die sogenaamde "Bomeenheid" van die Johannesburgse burgemeester, wat glo dienslewering moet verbeter. 'n Dik laag sneeu op die Lootsbergpas tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap lei tot die sluiting van die N9. Inwoners van Boksburg kla oor suur mynwater wat in die woonbuurt se waterbronne beland.