Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 2 Junie 2025

Spektrum 2 Junie 2025

Published 1 year ago
Description
Die MK-party kritiseer die toekenning van 'n energietender aan die voormalige Eskombaas, Jan Oberholzer. Huldeblyke stroom in ná die sluipmoord op die IVP-leier, "KP" Sithole. Die sekretaris van die party in Gauteng, Alco Ngobese, is in die voorval gewond. Rusland se afvaardiging daag in Istanbul op vir 'n tweede ronde vredesgesprekke met Kijif, teen die agtergrond van 'n groot Oekraïense hommeltuigaanslag op Russiese bomwerpers.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us