Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 13 Maart 2025
Spektrum 13 Maart 2025

Miljarde rand is begroot om onderwysposte te behou, en om die weermag te ondersteun. Die kabinet verwelkom die begrotingsrede. Suid-Afrika en die Eur…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 12 Maart 2025
Spektrum 12 Maart 2025

Bespiegelings dat BTW effens sal styg, te midde van groot teenkanting. Ons praat hieroor met politieke partye, 'n ekonoom en 'n politieke ontleder. D…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 11 Maart 2025
Spektrum 11 Maart 2025

Ons praat met 'n regskenner oor die MK Party wat dreig om die land onregeerbaar te maak. Kommer oor die moontlike afskaffing van die maatskaplike ver…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 10 Maart 2025
Spektrum 10 Maart 2025

Steeds onsekerheid onder RNE-vennote oor môre se begrotingsrede. Vrae oor Suid-Afrika en Iran se warm verhouding - ons praat met 'n politieke ontlede…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 7 Maart 2025
Spektrum 7 Maart 2025

Ons bespreek Gauteng se misdaadstatisitiek met 'n kenner. President Donald Trump skort invoertariewe teen Kanada en Meksiko tydelik op. Die Vaaldam i…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 6 Maart 2025
Spektrum 6 Maart 2025

Die bevelvoerder van die Saldanha-polisiekantoor is in die getuiebank op dag vier van die Joslin Smith-hofsaak. Die weerdiens waarsku dat Gautengers …

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 5 Maart 2025
Spektrum 5 Maart 2025

'n Organisasie bekend as die Betereinders begin 'n veldtog teen die narratief dat Afrikaners slagoffers is. 'n Resolusie oor wetgewing om fluitjiebla…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 4 Maart 2025
Spektrum 4 Maart 2025

Die hofsaak oor die verdwyning van Joshlin Smith word voortgesit, te midde van die raaisel oor wat van haar geword het. Die helfte van Suid-Afrikaner…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 3 Maart 2025
Spektrum 3 Maart 2025

Motoriste kan moontlik 'n klein verligting in die brandstofprys verwag. Die vermiste Joslin Smith se Ma en haar twee medebeskuldigdes verskyn in die …

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 28 Februarie 2025
Spektrum 28 Februarie 2025

Vandag is die sperdatum vir sake-eienaars om hulle spazawinkels te registreer. Die staking van Pepfar-befondsing kan die stryd teen MIV/Vigs in Suid-…

1 year, 6 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us