Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 22 Mei 2025

Spektrum 22 Mei 2025

Published 1 year, 1 month ago
Description
Kort nadat geweld op die Kaapse Vlakte in die Amerikaanse Withuis te sprake gekom het, vra gemeenskapsleiers vir 'n Kommissie van Ondersoek na wapengeweld in die gebied. Die Nasionale Tesourie het 'n bykomende R7,5-miljard oor die mediumtermyn aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens toegeken om staatsinkomste in te vorder. Afriforum wend hom tot die hof om wetgewing ten opsigte van grondonteiening ongrondwetlik te verklaar.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us