Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 19 Mei 2025
Published 1 year, 1 month ago
Description
Wye bespiegeling oor presies hoe president Cyril Ramaphosa se besoek aan sy Amerikaanse eweknie, Donald Trump, sal afloop. Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy sal aansoek doen dat die Nigeriese pastoor, Timothy Omotoso, in die nabye toekoms aan Suid-Afrika uitgelewer word. Die voortgesette stropery van aasvoëls in Suid-Afrika kan lei tot 'n toename in die oordrag van siektes tussen wilde diere en mense.