Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 14 Mei 2025
Published 1 year, 1 month ago
Description
Die SAUK-raad word geloof vir sy pogings om die finansiële situasie by die openbare uitsaaier te stabiliseer. Die Minister van Elektrisiteit bly positief oor die vooruitsigte vir die winter, ondanks die huidige beurtkrag. By die Nampo Oesdag in Bothaville bespreek ons die effek van Amerikaanse handelstariewe op kommersiële landbou, en hoe ware transformasie in die landboubedryf bewerkstellig kan word.