Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 7 Mei 2025

Spektrum 7 Mei 2025

Published 1 year, 1 month ago
Description
Die hofuitspraak dat die ondertekening van die wet op nasionale gesondheidsversekering op hersiening geneem mag word, word uit verskeie oorde verwelkom. Die verval van Johannesburg is in die kollig in aanloop tot die burgemeester se stadsrede. Kardinale vergader om 'n nuwe pous te verkies. Adjunkpresident Paul Mashatile se BBP-lyfwagte, wat by 'n beweerde aanrandingsvoorval betrokke was, is ná 'n tugverhoor vrygespreek. Spanning tussen Indië en Pakistan neem toe.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us