Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 19 Maart 2025

Spektrum 19 Maart 2025

Published 1 year, 3 months ago
Description
Die kruisondervraging van Lourentia Lombaard duur voort in die saak van die vermiste Joslin Smith. Die DA eis antwoorde by die koalisieregering in Tshwane oor 'n multimiljoenrand tender, wat glo verbind is met die metro se onderburgemeester. Meer oor die geskiedkundige vredesamesprekings tussen leiers van die Demokratiese Republiek die Kongo en Rwanda. LP’s kla oor die lugversorging in die tentstruktuur, wat as die tydelike parlementsgebou in Kaapstad dien. Ouers wat handeldryf met hulle kinders, is skokkend genoeg 'n algemene verskynsel. Ons praat hieroor met Missing Children SA.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us