Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 14 Februarie 2025
Published 1 year, 4 months ago
Description
Inwoners van Johannesburg wend hulle tot sosiale media oor die stad se groeiende waterkrisis. Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsgroep pleit dat daar 'n sterker fokus geplaas word op selfdood onder tieners en jong kinders. Ons vind uit wat president Donald Trump se nuwe wetgewing rakende omkeertariewe vir Suid-Afrika sal beteken.