Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 13 Februarie 2025

Spektrum 13 Februarie 2025

Published 1 year, 4 months ago
Description
Die oorskot van die 14 soldate wat in gevegte in die DRK gesterf het, word vandag by die Swartkops Lugmagbasis in Centurion aan familie oorhandig. Ons praat met 'n politieke ontleder oor die toenemende spanning in die uMkonto-we-Sizwe-party. Daar is sprake van vredesamesprekings tussen Oekraïne en Rusland. Ons hoor hoe klimaatsverandering die prys van sjokolade die hoogte laat inskiet.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us