Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 30 Januarie 2025

Spektrum 30 Januarie 2025

Published 1 year, 4 months ago
Description
Die MK-Party in Kwazulu-Natal staan bankvas agter die voormalige president, Jacob Zuma, se dogter wat vandag in die landdroshof in Durban verskyn. Die Johannesburg Metro sê hy het 'n plan om vroue en kinders wat in die middestad bedel, te help. Die voormalige Minister van Verdediging en Internasionale Betrekkinge, Lindiwe Sisulu, veroordeel die onlangse aanvalle op Suid-Afrikaanse vredesmagsoldate in die DRK. 'n Ekonoom praat oor Suid-Afrikaanse huishoudings se finansiële veerkragtighheid.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us