Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 27 Januarie 2025

Spektrum 27 Januarie 2025

Published 1 year, 4 months ago
Description
Die MK Party voer aan die SAUK kies kant wanneer die uitsaaier na die Regering van Nasionale Eenheid verwys. Ons bring jou die jongste uit daardie hofsaak. Gemoedere loop steeds hoog oor die nuwe Grondonteieningswetm met spanning wat toeneem binne die Regering van Nasionale Eenheid. Die familie van een van die nege Suid-Afrikaanse soldate wat in die Demokratiese Republiek die Kongo sterf, praat oor sy passie vir sy werk. SANPARKE beklemtoon weer hoe gevaarlik dit is as besoekers nie hulle reëls gehoorsaam nie.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us