Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 28 Januarie 2025

Spektrum 28 Januarie 2025

Published 1 year, 4 months ago
Description
Eskom wil strenger beheer afdwing op sonkragstelsels wat aan die nasionale kragnetwerk gekoppel is. Die ANC en die VF Plus stem ten gunste van 'n wantrouemosie teen die DA-burgemeester van Swellendam, Francois du Randt. Gautengers kla al hoe meer oor die vlieëplaag in die provinsie - ons praat met 'n entomoloog van die Landbou Navorsingsraad. Die Hooggeregshof in Pretoria beslis dat die armoedetoelaag wat tydens die Covid-pandemie ingestel is, voortgesit moet word. Meer as duisend onwettige immigrante is die afgelope twee dae in die VSA in hegtenis geneem.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us