Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 16 September 2024
Spektrum 16 September 2024

Die onderwysersvakbond, SADOU, eis die Minister van Basiese Onderwys se kop. Die regering wil seismiese opnames vir gas en petroleum in die Karoo doe…

1 year, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 13 September 2024
Spektrum 13 September 2024

President Ramaphosa gaan nie nou al die omstrede artikels oor taal en toelating van die Bela-wet in werking stel nie. Die Minister van Basiese Onderw…

1 year, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 12 September 2024
Spektrum 12 September 2024

Nóg reaksie op die president se voorneme om die Bela-wetsontwerp te bekragtig. Die Emfuleni munisipaliteit verduidelik hoekom hy kniediep in die skul…

1 year, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 11 September 2024
Spektrum 11 September 2024

Oudpresident Jacob Zuma se wapentransaksie-korrupsiesaak word vandag weer in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg aangehoor. NERSA gee redes aan die…

1 year, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 10 September 2024
Spektrum 10 September 2024

Ekonome verwag 'n aansienlike verdere daling in branstofpryse. Die vervaardigers van 'n dokumentêre rolprent oor die politieke spotprenttekenaar Zapi…

1 year, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 9 September 2024
Spektrum 9 September 2024

Dokters by die Helen Joseph-hospitaal in Johannesburg in die spervuur in 'n video op sosiale media. Die Minister van Landbou, John Steenhuisen, onden…

1 year, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 6 September 2024
Spektrum 6 September 2024

 Wie is Frankryk se nuwe Eerste Minister? 'n 91-jarige tannie van Potchefstroom se kleindogter bewaarheid haar droom om die toets in Kaapstad te kyk …

1 year, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 5 September 2024
Spektrum 5 September 2024

Naptosa verwelkom 'n ooreenkoms om toegang tot sport- en kultuurprogramme by skole te bevorder. China se president Xi Jingping verbind hom tot 'n bed…

1 year, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 4 September 2024
Spektrum 4 September 2024

President Cyril Ramaphosa belowe sterk optrede teen misdaad, tydens sy besoek aan China, terwyl parlementslede debat voer oor die misdaad van afdreig…

1 year, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 3 September 2024
Spektrum 3 September 2024

Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, klap die sweep oor venynige alliansievennote. 'n Brand in die Tuinroete Nasionale Park word onde…

1 year, 11 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us