Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 26 November 2024

Spektrum 26 November 2024

Published 1 year, 7 months ago
Description
Die Konstitutionele Hof hoor vandag die EFF se hofaansoek aan oor die Phala Phala-saak. Die Parlement se Staande Komitee oor Finansies eis antwoorde oor watter stappe gedoen sal word teen werkgewers wat nié betalings aan werknemers se pensioenfondse maak nie. Die EFF-leier, Julius Malema, sê gerugte dat die senior partylid, Mbuyeseni Ndlozi, van die EFF se opkomende kieskonferensie verban is, is net skinderstories. Israel se ambassadeur by die Verenigde Nasies bevestig dat 'n skietstaking tussen Israel en Libanon moontlik bereik kan word.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us