Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 8 Oktober 2024

Spektrum 8 Oktober 2024

Published 1 year, 8 months ago
Description
In lig van die SAUK se geldprobleme, stem Sentech in om vir minstens twee maande nié die sein van die uitsaaier te sny nie. Hernieude druk dat spaza-winkels gereguleer moet word ná die dood van vyf kinders in Soweto die afgelope naweek. Mosambiek is in die pylvak van voorbereidings vir sy nasionale verkiesing. Ons praat met ontleders oor die bedanking van dr. John Hlope as lid van die Regterlike Dienskommissie.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us