Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 13 September 2024
Published 1 year, 9 months ago
Description
President Ramaphosa gaan nie nou al die omstrede artikels oor taal en toelating van die Bela-wet in werking stel nie. Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwaruba, boikot die ondertekening van die BELA-wet. Huldeblyke stroom in nadat die voormalige minister van drie portefeuljes, Pravin Gordhan, vanoggend vroeg oorlede is. Amerika gee sy steun aan die voorstel van twee nuwe permanente lede in die Verenigde Nasiese se Veiligheidsraad. Sepsis word as 'n stille sluipmoordenaar beskou, wat elke jaar miljoene lewens eis.