Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 19 Februarie 2024
OUTA vra die parlement om die Wysigingswetsontwerp op die Algemene Intelligensiewette terug te trek. Die agteruitgang en opheffing van die platteland…
2 years, 4 months ago
Spektrum 16 Februarie 2024
Die Johannesburg- en Tshwane-metro's kan dalk miljoene kwyt wees weens die onderbesteding van hulle begrotings. ie algemene verkiesing raak hoogs med…
2 years, 4 months ago
Spektrum 15 Februarie 2024
'n Bomaanval op die Suid-Afrikaanse militêre basis in die Kongo eis die lewe van twee soldate. Die parlement ontvang minstens 22 000 insette oor die …
2 years, 4 months ago
Spektrum 14 Februarie 2024
Gift of the Givers staan inwoners van die Sentraal Karoo by. Die Turkse ambassadeur vertel hoe die massiewe aardbewing 'n jaar gelede, steeds die lan…
2 years, 4 months ago
Spektrum 13 Februarie 2024
Die Vrystaat moes die afgelope dekade R1,3 miljard rand se onbestede geld aan die nasionale regering terugbetaal. Sowat 2 900 soldate word in die DRK…
2 years, 4 months ago
Spektrum 12 Februarie 2024
Die DA lê klagtes van korripsie teen die adjunkpresident. Wat veroorsaak die hoër vlakke van beurtkrag? Die Kai! Garib-munisipaliteit word MRK toe ge…
2 years, 4 months ago
Spektrum 9 Februarie 2024
Die president sinspeel daarop dat die Wetsontwerp op die Nasionale Gesondheidsversekering binnekort onderteken sal word. Opposisiepartye in die parle…
2 years, 4 months ago
Spektrum 8 Februarie 2024
Nog geen verdagtes is vasgetrek in verband met die moord op 'n IVP-raadslid en 'n leerling in Kwazulu-Natal nie. Nog 'n hofpoging deur die EFF misluk…
2 years, 4 months ago
Spektrum 7 Februarie 2024
Kaapstad se burgemeester vra dat die president bendebedrywighede in die metro tydens sy staatsrede bespreek. Opgraderingswerk by Koeberg se eenheid 2…
2 years, 4 months ago
Spektrum 6 Februarie 2024
Die Staat sê hy kan nie dokters bekostig nie. Gemengde reaksie op die nuwe minimumloon. 'n Meningsopname voorspel slegte nuus vir die ANC.
2 years, 4 months ago