Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 5 Julie 2024
Published 1 year, 11 months ago
Description
Hoe sal Suid-Afrika se nuwe regering van nasionale eenheid werk? Die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, lig die sluier so 'n bietjie. Sommige waarnemers meen egter dat die ANC in die praktyk weer die uitvoerende gesag sal domineer. Afriforum se vervolgingseenheid tree namens 'n slagoffer op wat met 'n lepel verkrag is. Rugbykoors neem toe in aanloop tot môre se wedtsryd teen Ierland.