Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 17 Julie 2024

Spektrum 17 Julie 2024

Published 1 year, 11 months ago
Description
Politieke partye deel hulle verwagtinge op die vooraand van die opening van die 7de Parlement. Eindelose probleme met die Nasionale Studentehulpskema (NSFAS) dui volgens die nuwe Minister van Hoër Onderwys, op 'n swakheid in die departement. Die Universiteit van Johannesburg skors 50 studente. Amerikaanse media berig oor 'n beweerde Iranse sameswering om die voormalige president, Donald Trump, te vermoor.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us