Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 11 Julie 2024

Spektrum 11 Julie 2024

Published 1 year, 11 months ago
Description
ANC-lede sê die aanstelling van opposisie-partylede as voorsitters van parlementêre komitees gee uitdrukking aan die betekenis van 'n Regering van Nasionale Eenheid. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, kritiseer die aanstelling van die voormalige regter en MK-partyleier John Hlophe, op die Regterlike Dienskommissie. Talle strande in Durban toets weer positief vir hoë vlakke van E. Coli.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us