Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 20 Junie 2024

Spektrum 20 Junie 2024

Published 2 years ago
Description
Humanitêre- en burgerlike groepe reageer op die samestelling van die Regering van Nasionale Eenheid. Uiteenlopende reaksie op die aankondiging van KwaZulu-Natal se nuwe uitvoerende raad. Die polisie in Gauteng ondersoek beeldmateriaal van 'n groep mense wat by 'n pakhuis van die Verkiesingskommissie probeer inbreek het. Die Verenigde Nasies bevind dat sowel Palestynse magte as Israel se owerhede skuldig is aan misdade teen die mensdom. Verskeie peilings dui op 'n moontlike nederlaag vir die Konserwatiewe Party in aanstaande maand se algemene verkiesing in Brittanje.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us