Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 21 Desember 2023
Die Minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokhopa bly "versigtig optimisties" oor die beurtkrag-situasie; 'n Ontleding van die Internasionale Ene…
2 years, 8 months ago
Spektrum 20 Desember 2023
Honderde brandbestryders veg onverpoosd om 'n brand in- en rondom Simonstad in die Wes-Kaap te blus. Onderhandelinge tussen die mynbestuur en stakend…
2 years, 8 months ago
Spektrum 19 Desember 2023
Bedrywighede by die Bafokeng Rasimone-myn in Rustenburg steeds opgeskort. Ons neem die protesoptrede by myne in oenskou; die Wêreldgesondheidsorganis…
2 years, 8 months ago
Spektrum 18 Desember 2023
Oud-president Jacob Zuma sê die uMkhonto weSizwe-party sal die ANC versterk. 'n Kenner deel sy mening oor dié nuwe party. Verkeersvolumes op die land…
2 years, 8 months ago
Spektrum 15 Desember 2023
Goeie nuus wink vir motoriste in Januarie by die brandstofpomp. Eskom verwag dat hy 'n reuseverlies vir die huidige boekjaar gaan aanteken. Veilighei…
2 years, 8 months ago
Spektrum 14 Desember 2023
Die Ama-Panyaza in Guateng is onder die soeklig. Die minister van Openbare ondernemings word gedagvaar, om inligting te gee oor die aanstelling van S…
2 years, 8 months ago
Spektrum 13 Desember 2023
Die organisasie teen belasting misbruik plaas swak munisipale begrotings onder die soeklig - en eis streng strawwe. Daar is steeds onbeantwoorde vrae…
2 years, 8 months ago
Spektrum 12 Desember 2023
'n Russiese maatskappy word betrek by 'n multi-miljard rand se projek in Mosselbaai. Afgevaardigdes trek hul neuse op vir die voorgestelde COP-28 ver…
2 years, 8 months ago
Spektrum 11 Desember 2023
ECONO-sement word herroep. Nog 'n nuwe mededinger in die 2024-verkiesing, en eenheid 2 van die Koeberg-kernkragsentrale word van die kragnetwerk verw…
2 years, 8 months ago
Spektrum 8 Desember 2023
Hoofregter Raymond Zondo eis die volle onafhanklikheid van die regbank. Korrupsie word by 'n beraad in Pretoria aan apartheid gelykgestel, en Eskom s…
2 years, 8 months ago