Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 8 November 2023
Spektrum 8 November 2023

Die weermagvakbond, SANDU, sê die weermag is bevoeg om onwettige mynwerkers en die konstruksiemafia te laat les opsê. Die regering se standpunt oor d…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 7 November 2023
Spektrum 7 November 2023

Die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes vra vir 'n dringende vergadering met president Cyril Ramaphosa oor die besluit om diplomate uit Is…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 6 November 2023
Spektrum 6 November 2023

Duisende staatsdienswerkers verdien 'n salaris van meer as 'n miljoen rand. Die regering misluk om 'n paneel oor verkiesingshervorming aan te stel. D…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 3 November 2023
Spektrum 3 November 2023

Duisende Suid-Afrikaanse ondernemings in Amerika vestig hulle hoop op die voortbestaan van die AGOA-vergunning. Die 2023 Munisipale Onreëlmatigheidsv…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 2 November 2023
Spektrum 2 November 2023

Die AGOA-beraad van Afrikalande en die VSA begin in Johannesburg. In 'n nabetragting van gister se begrotingsrede hoop ekonome dat die regering meer …

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 1 November 2023
Spektrum 1 November 2023

Die Minister van Finansies het vanmiddag 'n moeilike taak. Ons praat met 'n ekonoom en 'n politieke ontleder oor die mediumtermyn-begrotingsraamwerk.…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 31 Oktober 2023
Spektrum 31 Oktober 2023

Die Springbokke is terug in die land ná hulle Wêreldbeker-oorwinning. 15 Desember is as vakansiedag verklaar, maar is dit iets wat sommer so gedoen k…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 30 Oktober 2023
Spektrum 30 Oktober 2023

Die 2023-matriek eindeksamen begin in alle erns landwyd. Die N3-tolpadkonsessie waarsku oor sneeu op die N3 by Van Reenenspas. Daar is baie bespiegel…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 27 Oktober 2023
Spektrum 27 Oktober 2023

Amerika voer aanvalle uit op Iranse teikens in Sirië, maar sê dit het niks met Gaza te doen nie. Die regering slaan toe op spazawinkels wat vervalde …

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 26 Oktober 2023
Spektrum 26 Oktober 2023

Skerp kritiek én nog betogings teen die veelbesproke BELA-wysigingswet. Die Wêreldbank staan 'n lening van een-miljard Amerikaanse dollar aan Eskom t…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us