Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 29 Januarie 2024
Published 2 years, 4 months ago
Description
Die moordverhoor van die ontslape topspeurder, Charl Kinnear, begin vandag in die Hooggeregshof in Kaapstad. Brandbestryders werk steeds om brande in die Breedevallei- en Witzenberg-gebiede onder beheer te bring. Die ondersoekverslae oor die onluste in Julie-2021 in Kwazulu-Natal en Gauteng word bekendgestel. Die kredietgraderingsagentskap, Moodies, se verslag oor dopmaatskappye laat die rooi ligte flikker.