Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 18 Januarie 2024

Spektrum 18 Januarie 2024

Published 2 years, 5 months ago
Description

Die 2023 matrikulante wat die Onafhanklike Eksamenraad se eksamen afgelê het behaal 'n slaagsyfer van net onder 99-persent, ons hoor van van die uitblinkers

Regslui is bekommerd oor die Regspraktykraad se besluit dat toelatingseksamens voortaan slegs in Engels afgelê sal word en die Johannesburgse Erfenisstigting soek antwoorde oor die metro se besluit om die Sentrale Biblioteek te sluit.

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us