Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 19 Januarie 2024

Spektrum 19 Januarie 2024

Published 2 years, 5 months ago
Description

Die matriek-klas van 2023 behaal die hoogste slaagsyfer sedert die begin van demokrasie.

Suid-Afrikaanse regslui sleep Amerika en die VK hof toe vir hulle aandeel in beweerde oorlogsmisdade in Gaza.

En sekere dele van KZN word 'n skuilplek vir geharde misdadigers, sê die minister van polisie

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us