Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 11 Oktober 2023
Die Nelson Mandela-metro in Qheberha sit weer sonder ’n burgemeester. Die jongste sensusopname wys 'n afname in die land se wit bevolking. Ons praat …
2 years, 10 months ago
Spektrum 10 Oktober 2023
Die voormalige Paralimpiese-atleet en veroordeelde moordenaar, Oscar Pistorius, kon reeds sewe maande gelede in aanmerking gekom het om op parool vry…
2 years, 10 months ago
Spektrum 9 Oktober 2023
Meer as 'n duisend mense is reeds dood in die aanval deur die militante groep, Hamas, in Israel en die Gazastrook. Ons vra hoe mans betrokke moet raa…
2 years, 10 months ago
Spektrum 6 Oktober 2023
Die skielike bedanking van topbestuurslui by Transnet is onder die soeklig. Die ANC in Gauteng wil indiensnemingskwotas vir private maatskappy instel…
2 years, 10 months ago
Spektrum 5 Oktober 2023
Tshwane en Ekurhuleni skuld Eskom minstens R4,7-miljard. Die finansminister het ná 'n jaar nog nie sy belofte nagekom om die e-tolstelsel in Gauteng …
2 years, 10 months ago
Spektrum 4 Oktober 2023
Twee Suid-Afrikaners word na bewering op vals aanklagte in Ekwatoriaal Guinee aangehou. Omgewingsgroepe is briesend oor die goedkeuring van seismiese…
2 years, 10 months ago
Spektrum 3 Oktober 2023
Die ANC en die EFF in KwaZulu-Natal het die mes in vir die DA se premierskandidaat, Chris Pappas, oor beweerde bedrog. Die SAUK se finansiële penarie…
2 years, 10 months ago
Spektrum 2 Oktober 2023
Die leier van die DA, John Steenhuisen, praat met ons nadat die party sy verkiesingsveldtog in Johannesburg afgeskop het. Suid-Afrikaners het vanjaar…
2 years, 10 months ago
Spektrum 29 September 2023
Die ontslape oudminister Aziz Pahad word môre tydens 'n amptelike staatsbegrafnis in Johannesburg ter ruste gelê. Fokusregisseur Euline Reid praat oo…
2 years, 11 months ago
Spektrum 28 September 2023
Toestemming word verleen vir die invoer van entstof vir diere teen voëlgriep. 'n Polisiesoektog word geloods nadat 'n vermeende transitorower in 'n s…
2 years, 11 months ago