Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 27 November 2023
Published 2 years, 6 months ago
Description
Agri SA sê die Nasionale Waterwysingswet gaan verreikende gevolge hê vir die landbousektor. Solidariteit vergader met die Verenigde Nasies oor Suid-Afrika se rasbeleid. Huldeblyke stroom in ná die dood van die oud-parlementslid, Luwellyn Landers.