Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 16 Augustus 2023
Spektrum 16 Augustus 2023

'n Terugslag vir die finalisering van die BELA-wetgewing. Die tweedaagse dialoog tussen opposiepartye oor 'n pakt-ooreenkoms begin vandag. Die Suid-A…

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 15 Augustus 2023
Spektrum 15 Augustus 2023

Verwag pyn by die brandstofpomp in September. Petrol- en dieselpryse sal na verwagting skerp styg. Vakbonde vrees dat Eskom se ontbondeling kan lei t…

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 14 Augustus 2023
Spektrum 14 Augustus 2023

SANTACO dreig weer met 'n staking nadat nog taxi's die naweek in die Wes-Kaap geskut is. Energiekenners voorspel dat politiekery Suid-Afrika se netto…

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 11 Augustus 2023
Spektrum 11 Augustus 2023

Jacob Zuma baat by die spesiale paroolbedeling vir laerisiko gevangenes. Die Wes-Kaapse Premier, Alan Winde, praat oor die pad vorentoe ná die taxist…

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 10 Augustus 2023
Spektrum 10 Augustus 2023

'n Debat oor die taxistaking word op aandrang van die ANC vanmiddag in die Wes-Kaapse wetgewer gehou. 'n Soektog word begin na 'n vermiste tiener wat…

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 9 Augustus 2023
Spektrum 9 Augustus 2023

Die taxi-staking in die Wes-Kaap het 'n groot impak op dienslewering en die ekonomie. Santaco nader die Konstitusionele Hof oor die munisipale regula…

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 8 Augustus 2023
Spektrum 8 Augustus 2023

AARTO sal op 1 Julie 2024 in werking tree. Die Big Mac-indeks wys die rand moet minder as R9 teenoor die dollar verhandel. NSFAS hou vol dat sy nuwe …

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 7 Augustus 2023
Spektrum 7 Augustus 2023

Duisende leerlinge in die Wes-Kaap word verhoed om skool toe te gaan weens die taxistaking. Die hooggeregshof in Pretoria hoor betoë aan oor die vyf …

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 4 Augustus 2023
Spektrum 4 Augustus 2023

Meer as 1,5-miljoen pendelaars in die Wes-Kaap gestrand. 'n Organisasie wil vroue oor mans se misbruik van beskermingsbevele inlig. Waarskynlik die s…

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 3 Augustus 2023
Spektrum 3 Augustus 2023

Herstelwerk ná die onlangse metaangasontploffing in Johannesburg se middestad, kan die metro meer as 'n R178-miljoen kos. 'n Beroep om weermaghospita…

3 years ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us