Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 18 Julie 2023
Graanpryse wêreldwyd skiet die hoogte in. Ons vind uit wat deur 'n ma se kop gaan, wanneer sy besluit om haar kinders te vermoor. Suid-Afrikaners vie…
3 years, 1 month ago
Spektrum 17 Julie 2023
Die ANC swaai om in sy kritiek teen Thuli Madonsela. Hoe sal vandeesweek se koue fronte beurtkrag beïnvloed? Die Swartsee graanooreenkoms verval vand…
3 years, 1 month ago
Spektrum 14 Julie 2023
Sal oudpresident Jacob Zuma moet tronk toe wanneer hy van mediese behandeling in Rusland terugkeer? Inwoners in Kaapstad is die josie in nadat die me…
3 years, 1 month ago
Spektrum 13 Julie 2023
Die verbetering van Johannesburg se waterinfrastruktuur vorder goe, maar die herstel van die watertoevoer na inwoners kan dae duur. Inwoners van Kaap…
3 years, 1 month ago
Spektrum 12 Julie 2023
Die Minister van Polisie, Bheki Cele, spreek die media toe oor die polisie se reaksie op vragmotorvandalisme. NAVO-lande bespreek die langtermyn-veil…
3 years, 1 month ago
Spektrum 11 Julie 2023
Johannesburg se inwoners is ontstoke en wanhopig oor die metro se beplande 58 uur lange waterbeperking. Suid-Afrika lewer 'n voormalige Mosambiekse m…
3 years, 1 month ago
Spektrum 10 Julie 2023
Vyf vragmotors word op die N4 naby Waterval Boven aan die brand gesteek, glo uit protes teen buitelandse bestuurders. Sneeu val oor groot dele van di…
3 years, 1 month ago
Spektrum 7 Julie 2023
Die wêreld wonder waar die berugte Wagner-groep se baas hom bevind. In aanloop tot die BRICS-beraad in Augustus sal die ANC eers as gasheer optree vi…
3 years, 1 month ago
Spektrum 6 Julie 2023
COSATU wys vandag sy misnoë teen die talle kwessies wat die samelewing benadeel. Ons vra waarom ministers so baie beskermingspersoneel nodig het. Sui…
3 years, 1 month ago
Spektrum 5 Julie 2023
Die regering moet pa staan vir die analoog-fiasko. Die Weermag staan die slagoffers van 'n blouligaanval by. Ons vind uit presies hoe die Nasionale G…
3 years, 1 month ago