Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 20 Junie 2023
Spektrum 20 Junie 2023

Kommer oor hoë vlakke van tienerswangerskappe in Suid-Afrika. President Cyril Ramaphosa verwelkom Nederland en Denemarke se leiers in die land. Die A…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 19 Junie 2023
Spektrum 19 Junie 2023

Die veelbesproke Afrikavredesending na Rusland en Oekraïne trek heelwat aandag. Gesprekke tussen die EFF en die geskorste ANC-sekretarisgeneraal Ace …

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 16 Junie 2023
Spektrum 16 Junie 2023

'n Groep joernaliste wat president Ramaphosa na Oekraïne vergesel, is in Pole gestrand. Die tonge is los oor die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, se b…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 15 Junie 2023
Spektrum 15 Junie 2023

Die regering hou voet by stuk dat niks op die Russiese skip, Lady R, gelaai is nie. Huise en paaie verspoel in die Wes-Kaap. Hewige gevegte woed in d…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 14 Junie 2023
Spektrum 14 Junie 2023

Kommer oor die goedkeuring van die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering in die Nasinale Vergadering. Ons vra of die bewyse wat die geskors…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 13 Junie 2023
Spektrum 13 Junie 2023

Eskom bewys sy doemprofete verkeerd - of kom die ergste nog? Die parlement debatteer waarom die Guptas nog nie agter tralies sit nie. Die Oos-Kaapse …

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 12 Junie 2023
Spektrum 12 Junie 2023

Erge koue word vandeesweek vir verskeie van die provinsies voorspel. Bykans 2 000 senior staatsdienspersoneel beskik nie oor die regte kwalifikasies …

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 9 Junie 2023
Spektrum 9 Junie 2023

Tshwane se burgemeester bring ons op hoogte van hulle pogings om die cholera-uitbreking teen te werk. Waarskuwings dat boere die reg in eie hande gaa…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 8 Junie 2023
Spektrum 8 Junie 2023

Reaksie op die nuus dat die Tesourie nié vir Eskom kwytskeld van verslaggewing oor wanbesteding nie. Dis belangrik om so vroeg moontlik hulp te soek …

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 7 Junie 2023
Spektrum 7 Junie 2023

Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en Rand Aksepbank se jongste sakevertroue-indeks wys beurtkrag het 'n baie negatiewe impak. Die interim blou- en gr…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us