Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 7 November 2022
Published 3 years, 7 months ago
Description
Die artikel-89 onafhanklike paneel kenners kan vandag hulle ondersoek voortsit na die Phala Phala-kwessie. Intussen ontken president Ramaphosa alle aantygings teen hom. Kruisverhoor in die Life Esidimeni-ondersoek duur voort. In Cop 27-nuus uit Egipte sê minister Barbara Creecy dat Afrika die ergste onder klimaatsverandering ly. Die George munisipaliteit in die Suid-Kaap kry 'n deurry-kantoor vir die hernuwing van lisensieskyfies.