Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 1 Julie 2025

Spektrum 1 Julie 2025

Published 11 months, 3 weeks ago
Description
Die DA dien strafregtelike klagte in teen die minister van hoër onderys, Nobuhle Nkababe. Die Suid-Afrikaanse Polisie Unie eis dat 'n kommissie van ondersoek ingestel word na die polisie se misdaadintelligensie-eenheid. Duisende onderwysassistente in Gauteng wag nog op hulle toelaes weens vertragings in die verifikasieproses. Die Afrikaner-afvaardiging is terug in Suid-Afrika ná hulle vergadering met die Amerikaanse regering.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us